Preschools and Preschool centres
Marietjie Pieters
Oogappeltjie Kleuterskool Bethlehem
“Ongelooflike program – uitstekende opleiding – oulikste stories vir elke tema!
Kleuters is versot op musiektyd! Baie dankie Corné”
Natasja Engelbrecht
Kidzone, Johannesburg
“Vandag was fantasties…. Kids love die temas en geniet elke oomblik van die musiek klas.”
Nerina van Eeden en Emma Noeth.
Eben Dönges Primêre Skool Bothaville, Graad R.
“”Clever with Music/Slim met Musiek”, die alles-in-een program wat nodig is vir ontwikkeling op alle vlakke d.m.v. musiek en beweging. Pure genot en pret!”
Bianca Grobbelaar
Kinderkinetikus Humansvlakte, Bothaville
” “Slim met Musiek” fokus op die algehele ontwikkeling van ‘n kind deur gebruik te maak van musiek om breinpaadjies te bou”
Lomé Groenewald
Thorntree Sprouts Academy, Mokopane
“I am so excited to introduce this incredible music program at our school! This educational program uses music and movement to support children’s whole-body development, enhancing their learning and growth in a fun and engaging way.”
Marisca Coetzee & Tamzin Leigh Wilke
Edukleuter Kampus Kleuterskool, Pretoria
Marisca: ” “Clever with Music/Slim met Musiek” – 360° opvoedkundige groei op elke vlak deur musiek.”
Tamzin: “Hierdie “Slim met Musiek” program kan leerders en opvoerders se gedagtes oopmaak en kreatiwiteit bevorder, terwyl dit jou emosionele uitdrukkingsvermoë en probleemoplossingsvaardighede verbeter.”
Estelle du Plessis en Natasja Roets
Bosveldspruitjies, Bela-Bela
“Slim met Musiek”- ‘n Puik program en kursus wat prakties op alle leervlakke gebruik word om kinders se breinontwikkeling te bevorder en op ‘n genotvolle, ontspanne en stimulerende manier!” -Estelle
“Baie dankie vir nuwe inspirasie en idees. Ek is opgewonde om die program aan te bied en toe te pas in die klas!” -Natasja
Elaine Kirsten
Pre-primêre Skool Humansvlakte, Bothaville
” “Slim met Musiek” bevorder breinontwikkeling van die baba en kleuter. Dit bevorder ook die jong kind se ontwikkeling in totaliteit”
Gina Swanepoel
Plaasklonkies, Vanderbijlpark
Nicola Meyer – Oppi Werf Sentrum, Patensie
“Slim met Musiek'” bied ‘n volledige sirkel van ontwikkeling aan vir ‘n kind – liggaam, denke, taal, emosies en sosiale ontwikkeling.”
Amore Toūa – van Koedoe Oortjies Kleuterskool, Middelburg
Dit het my gewys dat musiek nie net klanke is nie, maar ’n manier om te leer. Musiek is belangrik, want dit bou my selfvertroue, help my om beter te luister en maak leer lekker. “Slim met musiek” is n baie oulik program.
Erna Prinsloo – Koedoe Oortjies Kleuterskool, Middelburg
“Slim met musiek” is ‘n wonderlike program wat juffrouens bemagtig om kinders te help om kognitief, sosiaal en emosioneel te groei en ontwikkel!
Ek het dit geniet om weer oulike idees te kry en nuwe konsepte te leer. Ek is baie opgewonde om met die musieklesse te begin! Dankie vir ‘n unieke, praktiese program met ouderdoms toepaslike lesse!
Ronel Grobbelaar – van Rainbow Kids Playschool, Paarl
I am writing to share a review for Clever with Music.
We have been using the program with our groups of 3 to 5-year-olds, and it has been a wonderful addition to our activities. The content is engaging and perfectly suited for this developmental stage.
Thank you for providing such a great resource.