“Slim met Musiek is ’n ontwikkelingsprogram waar mamma en kind saam deur musiek en beweging leer en groei. Dit help kinders om mylpale effektief en teen hul eie pas te bemeester – nie noodwendig vinniger nie, maar met kwaliteit. Die aktiwiteite ondersteun groot- en fyn motoriese ontwikkeling, spraak, konsentrasie, balans en emosionele ontwikkeling.Dit alles gebeur op ‘n prettige en speelse manier.” by jimmy | Jan 24, 2026 | Uncategorized